| ballisties [boodskap #147847] |
Ma., 28 April 2025 11:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ballisties
Afbreking: bal•lis•ties
Byvoeglike naamwoord: ballisties
Attributief: ballistiese
Betekenis:
• Betreffende die ballistiek (die wetenskap wat die bane van projektiele deur die lug bestudeer).
Gebruik:
• Die duikboot is toegerus met ballistiese missiele.
Vertaling:
Engels: ballistic, ballistical
Nederlands: ballistisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|