Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vredesmag
vredesmag [boodskap #147842] Ma., 28 April 2025 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vredesmag
Afbreking: vre•des•mag
Samestelling: vrede + -s- + mag


Selfstandige naamwoord: vredesmag
Meervoud: vredesmagte

Betekenis:
• 'n Leër wat vrede in 'n gebied moet herstel en hou.

Gebruik:
• Rusland het teen die ontplooiing van Westerse vredesmagte in Oekraïne gewaarsku.

Vertaling:
Engels: peace force, peacekeeping force
Nederlands: vredesmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: twisgierig
Volgende onderwerp: satellietbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 28 17:04:04 UTC 2026