| verdrietig [boodskap #147840] |
So., 27 April 2025 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdrietig
Afbreking: ver•drie•tig
Samestelling: verdriet + -ig
Byvoeglike naamwoord: verdrietig
Vergrotende trap: verdrietiger
Oortreffende trap: verdrietigste
Attributief: verdrietige
Partitief: verdrietigs
Betekenis:
• Vol van verdriet. In 'n hartseer/ somber stemming.
Gebruik:
• Daar is niks so moeilik as om iemand wat eensaam en verdrietig is te vertroos nie.
Sinoniem:
• bedroef
• droefgeestig
• droewig
• gebroke
• gekwel
• hartseer
• huilend
• huilerig
• lydend
• mistroostig
• swaarmoedig
• treurig
• troosteloos
• weemoedig
Afgelei:
• verdrietigheid
Vertaling:
Engels: sad, sorrowful, heartbroken
Nederlands: verdrietig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|