Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteerbaar
verteerbaar [boodskap #147829] Sa., 26 April 2025 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteerbaar
Afbreking: ver•teer•baar
Samestelling: verteer + -baar


Byvoeglike naamwoord: verteerbaar
Vergrotende trap: verteerbaarder
Oortreffende trap: verteerbaarste
Attributief: verteerbare
Partitief: verteerbaars

Betekenis:
• Wat deur die spysverteringstelsel verteer kan word.
• (figuurlik) Wat op een slag ingeneem kan word.

Gebruik:
• Vars vrugte en groente is maklik verteerbaar.
• Die nuuswerf bied bondige en verteerbare brokkies nuus aan sy gebruikers.

Sinoniem:
• eetbaar
• voedsaam

Antoniem:
• onverteerbaar

Afgelei:
• verteerbaarheid

Vertaling:
Engels: digestible; bite-sized
Nederlands: verteerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vetterig
Volgende onderwerp: brok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 14:23:49 UTC 2026