Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kurkfooi
kurkfooi [boodskap #147827] Sa., 26 April 2025 17:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kurkfooi
Afbreking: kurk•fooi
Samestelling: kurk + fooi


Selfstandige naamwoord: kurkfooi
Meervoud: kurkfooie
Verkleinwoord: kurkfooitjie
Meervoud van verkleining: kurkfooitjies

Betekenis:
• Die bedrag geld wat 'n restaurant vra vir 'n bottel wyn wat deur die kliënt saamgebring is.

Gebruik:
• 'n Kurkfooi van R100 sal per bottel gehef word.

Sinoniem:
• kurkgeld

Vertaling:
Engels: corkage fee
Nederlands: kurkgeld

Nota:
• In die konteks verwys kurk na 'n wynbottel se kurkprop.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorbevolk
Volgende onderwerp: vetterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 19:21:26 UTC 2025