| oorbewei [boodskap #147824] |
Sa., 26 April 2025 09:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbewei
Afbreking: oor•be•wei
Samestelling: oor + bewei
Byvoeglike naamwoord: oorbewei
Attributief: oorbeweide
Betekenis:
• Waarop te veel diere gewei het (sodat daar nie meer baie gras is vir diere om te vreet nie).
Gebruik:
• Die veld is oorbewei.
• Die beeste word van die oorbeweide na die onderbeweide kampe geroteer.
Antoniem:
• onderbeweid
Afgelei:
• oorbeweiding
Vertaling:
Engels: overgrazed
Nederlands: overbeweid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|