Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverbloem
onverbloem [boodskap #147823] Sa., 26 April 2025 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverbloem
Afbreking: on•ver•bloem
Samestelling: on- + verbloem


Byvoeglike naamwoord: onverbloem, onverbloemd
Attributief: onverbloemde

Betekenis:
• Wat nie verbloem/ versteek/ vermom is nie.

Gebruik:
• Sulke onverbloemde haatspraak kan mos nie goedgepraat word nie.

Sinoniem:
• blatant
• doodeerlik
• eerlik
• onbedek
• onbewimpeld
• openhartig
• openlik
• reguit
• ruiterlik

Antoniem:
• verbloem

Vertaling:
Engels: unconcealed, unequivocal
Nederlands: onverbloemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsmaaklik
Volgende onderwerp: oorbewei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 18:34:24 UTC 2026