Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eenvormigheid
eenvormigheid [boodskap #147807] Wo., 23 April 2025 08:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24139
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eenvormigheid
Afbreking: een•vor•mig•heid
Samestelling: eenvormig + -heid


Selfstandige naamwoord: eenvormigheid
Meervoud: eenvormighede

Betekenis:
• Die toestand van eenvormig (uiterlik dieselfde) wees.

Gebruik:
• Skoolklere skep eenvormigheid en 'n gevoel van samehorigheid en trots by leerders.

Sinoniem:
• eentonigheid
• gelykheid
• gelykvormigheid
• homogeniteit
• kongruensie
• monotonie
• ooreenstemming
• saaiheid
• uniformiteit

Antoniem:
• diversiteit

Vertaling:
Engels: uniformity, dullness
Nederlands: eenvormigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: segregasie
Volgende onderwerp: varsheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 07:36:54 UTC 2025