Tuis » Taal » Woordeboek » gedy
gedy [boodskap #147756] |
Vr., 11 April 2025 19:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21501 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedy
Afbreking: ge•dy
Samestelling: ge- + dy
Werkwoord: gedy
Verlede tyd: het gedy
Betekenis:
• Om voorspoedig te groei.
Gebruik:
• Suikerriet gedy in Natal se warm, vogtige klimaat.
Spreekwoord:
• Gesteelde goed gedy nie. ['n Mens is nie voorspoedig met besittings wat oneerlik verkry is nie.]
Sinoniem:
• bloei
• floreer
• oplewe
• opskuim
Vertaling:
Engels: to flourish, prosper, thrive
Nederlands: gedijen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 15:09:36 UTC 2025
|