| erfnommer [boodskap #147752] |
Vr., 11 April 2025 08:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24166 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfnommer
Afbreking: erf•nom•mer
Samestelling: erf + nommer
Selfstandige naamwoord: erfnommer
Meervoud: erfnommers
Betekenis:
• Die unieke nommer wat aan 'n stuk grond (erf) toegeken is.
Gebruik:
• Stuur 'n e-pos aan die munisipaliteit en meld u naam, erfnommer, rekeningnommer en adres en gee 'n bondige uiteensetting van u beswaar.
Vertaling:
Engels: property number, stand number
Nederlands: perceelnummer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|