Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sulfer
sulfer [boodskap #147749] Do., 10 April 2025 06:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sulfer
Afbreking: sul•fer


Selfstandige naamwoord: sulfer
Meervoud: sulfers

Betekenis:
• Chemiese element met simbool S en atoomgetal 16.

Gebruik:
Sulfer is 'n gelerige nie-metaal.

Sinoniem:
• swael
• swawel (verkieslik)

Afgelei:
• sulferagtig
• sulferbalsem
• sulfermyn
• sulferstank

Verwant:
• sulfaat
• sulfiet

Vertaling:
Engels: sulfur
Latyn: sulphur
Nederlands: sulfer, zwavel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leesvaardigheid
Volgende onderwerp: selfvergoding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 18:09:38 UTC 2025