Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jakvrug
jakvrug [boodskap #147747] Di., 08 April 2025 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Jakvrugte
Jakvrugte
jakvrug
Afbreking: jak•vrug


Selfstandige naamwoord: jakvrug
Meervoud: jakvrugte
Verkleinwoord: jakvruggie
Meervoud van verkleining: jakvruggies

Betekenis:
• Die eetbare vrug van 'n jakkaboom (Artocarpus heterophyllus).

Gebruik:
• Die jakvrug is die grootste boomvrug ter wêreld en kan tot 55 kg weeg.
Jakvruge is geelgroen, vratagtig en ovaal tot langwerpig van vorm.

Sinoniem:
• jakkavrug
• nangka

Vertaling:
Engels: jackfruit, nangka
Nederlands: nangka, jackfruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besoedelaar
Volgende onderwerp: leesvaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 07:46:52 UTC 2025