Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoedelaar
besoedelaar [boodskap #147746] Di., 08 April 2025 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoedelaar
Afbreking: be•soe•de•laar
Samestelling: besoedel + -aar


Selfstandige naamwoord: besoedelaar
Meervoud: besoedelaars
Verkleinwoord: besoedelaartjie
Meervoud van verkleining: besoedelaartjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat besoedel (vuil of waardeloos maak).

Gebruik:
• Eskom is die grootste besoedelaar op die kontinent van Afrika.

Hiponiem:
• lugbesoedelaar
• topbesoedelaar
• waterbesoedelaar

Vertaling:
Engels: polluter
Nederlands: bezoedelaar, verontreiniger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seesog
Volgende onderwerp: jakvrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 31 07:57:57 UTC 2026