Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gerusstelling
gerusstelling [boodskap #147738] So., 06 April 2025 18:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gerusstelling
Afbreking: ge•rus•stel•ling
Samestelling: gerusstel + -ing


Selfstandige naamwoord: gerusstelling
Meervoud: gerusstellinge, gerusstellings
Verkleinwoord: gerusstellinkie
Meervoud van verkleining: gerusstellinkies

Betekenis:
• Die handeling van gerusstel.
• Dit wat 'n mens sê om iemand gerus te stel.

Gebruik:
• Dit is 'n gerusstelling om te weet dat jou kind se toekoms in goeie hande is.
• Ons het die dokter se gerusstelling dat dit nie ernstig is nie waardeer.

Sinoniem:
• bemoediging
• kalmering
• versekering
• vertroosting

Vertaling:
Engels: relief, reassurance
Nederlands: geruststelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gerusstel
Volgende onderwerp: gerusstellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 16:25:19 UTC 2025