Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liederlik
- liederlik [boodskap #147733] So., 06 April 2025 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21468
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liederlik
Afbreking: lie•der•lik


Byvoeglike naamwoord: liederlik
Vergrotende trap: liederliker
Oortreffende trap: liederlikste
Attributief: liederlike
Partitief: liederliks

Betekenis:
• Skandelik van gedrag.
• Wat vuil, slordig of afstootlik is.
• In 'n hoë mate.

Gebruik:
• Hy tree liederlik teenoor sy ondergeskiktes op.
• Haar kamer is liederlik vuil.
• Ek het my liederlik vererg! Sy maak 'n liederlike fout.

Sinoniem:
• aanstootlik
• afstootlik
• gemeen
• kwetsend
• losbandig
• onsedelik
• skandelik
• sleg
• slordig
• smerig
• vieslik
• vuil

Afgelei:
• liederlikheid

Vertaling:
Engels: perverse, degenerate; dirty, filthy; extremely
Nederlands: liederlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: telg
Volgende onderwerp: lomerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 18 06:56:51 UTC 2025