Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlugvoos
- vlugvoos [boodskap #147706] Thu, 27 March 2025 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21404
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlugvoos
Afbreking: vlug•voos
Samestelling: vlug + voos


Byvoeglike naamwoord: vlugvoos
Attributief: vlugvose

Betekenis:
• Wat moeg is na 'n lang reis in 'n vliegtuig.

Gebruik:
• Ons was behoorlik vlugvoos na die lang vlug.

Sinoniem:
• vlugflou
• vlugtam

Afgelei:
• vlugvoosheid

Vertaling:
Engels: jet-lagged
Nederlands: met een jetlag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewustelik
Volgende onderwerp: lateraal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 23:27:48 UTC 2025