Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toebid
- toebid [boodskap #147704] Wed, 26 March 2025 19:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21402
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toebid
Afbreking: toe•bid
Samestelling: toe + bid


Werkwoord: bid toe, toebid
Verlede tyd: het toegebid

Betekenis:
• Om deur te bid iemand iets toe te wens.

Gebruik:
• Ons bid hom en sy gesin Gods rykste seën toe.
• Hulle het regering meer wysheid en insig toegebid.

Sinoniem:
• toewens

Vertaling:
Engels: to pray for
Nederlands: toebidden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geëmansipeerd
Volgende onderwerp: vlugvoos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 17:16:39 UTC 2025