Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feesvier
- feesvier [boodskap #147701] Tue, 25 March 2025 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21403
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
feesvier
Afbreking: fees•vier
Samestelling: fees + vier


Werkwoord: vier fees, feesvier
Verlede tyd: het feesgevier

Betekenis:
• Om iets op 'n feestelike en vreugdevolle wyse te vier.

Gebruik:
• Laat ons eet, drink en vrolik wees, want ons kan nie elke dag feesvier nie.

Sinoniem:
• fuif
• jakker
• jol
• onthaal
• opskop

Afgelei:
• feesvierend
• feesvierder
• feesviering

Vertaling:
Engels: to celebrate, feast
Nederlands: feestvieren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nimlik
Volgende onderwerp: gedienstig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 31 18:01:21 UTC 2025