Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
nimlik
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
nimlik
[
boodskap #147700
]
Mon, 24 March 2025 19:03
Leksikograaf
Boodskappe:
21402
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
nimlik
Afbreking: nim•lik
Byvoeglike naamwoord:
nimlik
Vergrotende trap:
nimliker
Oortreffende trap:
nimlikste
Attributief:
nimlike
Betekenis:
• Presies soos jy die genoemde persoon of ding leer ken het; die einste een.
Gebruik:
• Ja, daardie wit krulkop is
nimlik
hy.
Sinoniem:
• dieselfde
• einste
• identies
• juis
• presies
Vertaling:
Engels: the very same; the one and only
Nederlands: de enige echte
Nota:
• Moenie "nimlik" met "minlik" (
aanvallig, vriendelik
) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 25 March 2025 08:17]
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
natuurgetrou
Volgende onderwerp:
feesvier
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Mon Mar 31 17:16:39 UTC 2025