Tuis » Taal » Woordeboek » natuurgetrou
natuurgetrou [boodskap #147699] |
Mon, 24 March 2025 18:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21404 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
natuurgetrou
Afbreking: na•tuur•ge•trou
Samestelling: natuur + getrou
Byvoeglike naamwoord: natuurgetrou
Attributief: natuurgetroue
Betekenis:
• Wat met die werklikheid ooreenstem.
Gebruik:
• Die skildery is tot in die fynste besonderhede natuurgetrou.
Sinoniem:
• juis
• lewenseg
• realisties
Afgelei:
• natuurgetrouheid
Vertaling:
Engels: true to nature
Nederlands: natuurgetrouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 31 19:41:31 UTC 2025
|