Tuis » Taal » Woordeboek » wegsak
wegsak [boodskap #147698] |
Mon, 24 March 2025 16:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21404 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegsak
Afbreking: weg•sak
Samestelling: weg + sak
Werkwoord: sak weg, wegsak
Verlede tyd: het weggesak
Betekenis:
• Om deur ondertoe te beweeg in iets in te verdwyn.
Gebruik:
• Die kalf sak in die dryfsand weg.
• Die drenkeling het onder die water weggesak.
Sinoniem:
• afdaal
• afsak
• insink
• kelder
• wegsink
Afgelei:
• wegsakking
Vertaling:
Engels: to descend, sink away, subside, go down
Nederlands: wegzakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 31 19:33:05 UTC 2025
|