Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » norring
norring [boodskap #147696] So., 23 Maart 2025 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
norring
Afbreking: nor•ring


Selfstandige naamwoord: norring
Meervoud: norringe, norrings
Verkleinwoord: norrinkie
Meervoud van verkleining: norrinkies

Betekenis:
• (informeel) 'n Groot aantal mense of dinge.

Gebruik:
• 'n Norring seekoeie het die krokodille verwilder.
• Die woordeboek bevat norrings en norrings streekswoorde.

Sinoniem:
• bende
• groep
• horde
• klomp
• menigte
• swerm
• swetterjoel

Vertaling:
Engels: horde, bunch, crowd, swarm
Nederlands: horde, menigte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tortelduif
Volgende onderwerp: wegsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 16:14:00 UTC 2025