Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaalgrys
vaalgrys [boodskap #147692] Do., 20 Maart 2025 10:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaalgrys
Afbreking: vaal•grys
Samestelling: vaal + grys


Byvoeglike naamwoord: vaalgrys
Attributief: vaalgrys, vaalgryse

Betekenis:
• 'n Valerige skakering van die kleur grys.

Gebruik:
• 'n Sekretarisvoël het vaalgrys vere.

Sinoniem:
• asgrou
• grou
• gryserig
• loodkleurig
• muiskleurig
• vaalbleek

Vertaling:
Engels: greyish, dull grey, mouse-coloured
Nederlands: vaalgrijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weloorwoë
Volgende onderwerp: vaderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 20:43:47 UTC 2025