Tuis » Taal » Woordeboek » weloorwoë
weloorwoë [boodskap #147691] |
Thu, 20 March 2025 09:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21394 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weloorwoë
Afbreking: wel•oor•wo•ë
Samestelling: wel + oorwoë (oorweeg)
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: weloorwoë
Betekenis:
• Waaroor daar goed nagedink is.
Gebruik:
• Selfs 'n weloorwoë plan kan misluk.
Sinoniem:
• beredeneerd
• deurdag
• voorbedag
• welbedag
• weldeurdag
Vertaling:
Engels: well-considered, measured, deliberate
Nederlands: weloverwogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 27 10:21:09 UTC 2025
|