Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welopgevoed
- welopgevoed [boodskap #147690] Thu, 20 March 2025 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21394
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
welopgevoed
Afbreking: wel•op•ge•voed
Samestelling: wel + opgevoed


Byvoeglike naamwoord: welopgevoed
Attributief: welopgevoede

Betekenis:
• Wat goed opgevoed (grootgemaak) is.

Gebruik:
• 'n Welopgevoede heer maak altyd die deur vir 'n dame oop.

Sinoniem:
• beleef
• beskaaf
• fatsoenlik
• goedgemanierd
• welgemanierd

Vertaling:
Engels: well-brought-up, well-raised, well-bred, well-mannered, well-educated
Nederlands: welopgevoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vingerwysing
Volgende onderwerp: weloorwoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 27 01:58:37 UTC 2025