Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onplesierig
- onplesierig [boodskap #147687] Wed, 19 March 2025 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21394
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onplesierig
Afbreking: on•ple•sie•rig
Samestelling: on- + plesierig


Byvoeglike naamwoord: onplesierig
Vergrotende trap: onplesieriger
Oortreffende trap: onplesierigste
Attributief: onplesierige
Partitief: onplesierigs

Betekenis:
• Wat nie plesierig is nie.

Gebruik:
• Dis koud en die weer is onplesierig.

Sinoniem:
• goor
• guur
• hinderlik
• lastig
• onaangenaam
• onaardig
• onbehaaglik
• onprettig

Antoniem:
• plesierig

Afgelei:
• onplesierigheid

Vertaling:
Engels: unpleasant
Nederlands: onplezierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onproduktief
Volgende onderwerp: duit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Mar 26 23:27:00 UTC 2025