Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
neet
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
neet
[
boodskap #147683
]
Wed, 19 March 2025 16:27
Leksikograaf
Boodskappe:
21404
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Neet aan 'n haar.
neet
Afbreking: neet
Selfstandige naamwoord:
neet
Meervoud:
nete
Betekenis:
• Die eier van 'n luis.
• (
figuurlik
) 'n Armoedige/ armlastige persoon.
Gebruik:
• Die seun kam die
nete
uit sy hare uit.
• Hy is 'n kale
neet
sonder 'n duit op sy naam.
Spreekwoord:
• Hy klou soos 'n
neet
. [Baie vas sit, kleef.]
Sinoniem:
• luiseier
Vertaling:
Engels: nit, egg of a louse; poor person
Nederlands: neet
Nota:
• Moenie "neet" met "neut" verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
sanderig
Volgende onderwerp:
jeugdig
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Mon Mar 31 21:43:21 UTC 2025