Tuis » Taal » Woordeboek » melaats
melaats [boodskap #147678] |
Tue, 18 March 2025 08:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21404 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
melaats
Afbreking: me•laats
Byvoeglike naamwoord: melaats
Vergrotende trap: melaatser
Oortreffende trap: melaatsste
Attributief: melaatse
Betekenis:
• Wat aan die aansteeklike siekte leprose (melaatsheid) ly.
Gebruik:
• In die ou tyd is mense wat melaats is afgesonder deur hulle in melaatse kolonies te plaas.
Sinoniem:
• lepreus
Afgelei:
• melaatses
• melaatsheid
Vertaling:
Engels: leprous
Nederlands: melaats
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 31 22:39:24 UTC 2025
|