Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stil-stil
stil-stil [boodskap #147677] Ma., 17 Maart 2025 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stil-stil
Afbreking: stil•stil
Samestelling: stil + stil


Bywoord: stil-stil

Betekenis:
• Verdubbeling van die woord stil, baie stil.

Gebruik:
• Hy het stil-stil uit die huis probeer sluip.

Sinoniem:
• heimlik
• ongesiens
• stilletjies
• stilweg
• suutjies

Vertaling:
Engels: very quietly
Nederlands: heel stil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugjaag
Volgende onderwerp: melaats
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 07:28:16 UTC 2025