Simpatiek [boodskap #3162] |
Wed, 10 December 2003 22:09 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
Mag ek hier ook 'n woordjie sê so af en toe?
(Ek het hier vroeër al eens gekom en loer maar toe was nog niemand
hier nie).
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
Re: Simpatiek [boodskap #3166 is 'n antwoord op boodskap #3162] |
Thu, 11 December 2003 21:25 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:kr5ftv8aksvcjgmujoju7l1nfo8nvpcrga@4ax.com...
> Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
> wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
kyk:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Simpatiek [boodskap #3167 is 'n antwoord op boodskap #3166] |
Fri, 12 December 2003 00:16 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 11 Dec 2003 21:25:50 -0000, "Lorinda" wrote:
>
> "Sterrenkijker" wrote in message
> news:kr5ftv8aksvcjgmujoju7l1nfo8nvpcrga@4ax.com...
>> Hee, watter simpatieke nuusgroep is hierdie een? En almal ou bekendes
>> wat hier publiseer? Suiwer oor die Afrikaanse taal?
>
> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
> kyk:-)
>
> Lorinda
>
Ja! Net goed!
Norbert
|
|
|
Re: Simpatiek [boodskap #3171 is 'n antwoord op boodskap #3166] |
Fri, 12 December 2003 14:48 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
> kyk:-)
En gebeur die goed ook waar ONS kyk?
;-))
|
|
|
Re: Simpatiek [boodskap #3181 is 'n antwoord op boodskap #3171] |
Sun, 14 December 2003 12:22 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Lorinda" wrote:
>
>
>> Dis reg Norbert. Werkwoorde, naamwoorde en sintaks ontleding net waar jy
>> kyk:-)
>
> En gebeur die goed ook waar ONS kyk?
> ;-))
Ek hoop so, of dink jy ons sien nie dieselfde dinge nie?! :-)
Lorinda
|
|
|