Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommune
- kommune [boodskap #147635] Vr., 07 Maart 2025 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommune
Afbreking: kom•mu•ne


Selfstandige naamwoord: kommune
Meervoud: kommunes

Betekenis:
• Woon- en leefgemeenskap met gemeenskaplike besit wat almal deel.

Gebruik:
• 'n Kommune kan 'n groep mense wees wat saam in 'n huis woon en geriewe deel, 'n groep mense wat 'n plaas deel en saam boer, ens.

Sinoniem:
• gemeenskap

Afgelei:
• kommunaal

Vertaling:
Engels: commune
Nederlands: commune

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skulpvis
Volgende onderwerp: hartlongmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:04:38 UTC 2025