| koorsig [boodskap #147627] |
So., 02 Maart 2025 19:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koorsig
Afbreking: koor•sig
Samestelling: koors + -ig
Byvoeglike naamwoord: koorsig
Vergrotende trap: koorsiger
Oortreffende trap: koorsigste
Attributief: koorsige
Betekenis:
• Met 'n hoë koors ('n liggaamstemperatuur wat te hoog is).
Gebruik:
• Die kind is koorsig.
Sinoniem:
• febriel
• koorsagtig
• oorverhit
Afgelei:
• koorsigheid
Vertaling:
Engels: feverish, febrile, pyretic
Nederlands: koortsig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|