Tuis » Taal » Woordeboek » ingebore
ingebore [boodskap #147616] |
Sa., 01 Maart 2025 09:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21454 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingebore
Afbreking: in•ge•bo•re
Samestelling: in + gebore
Byvoeglike naamwoord: ingebore
Attributief: ingebore
Betekenis:
• Betreffende 'n eienskap wat iemand vanaf sy geboorte het.
Gebruik:
• 'n Mens ontgroei nie sommer sy ingebore geaardheid nie.
Sinoniem:
• aangebore
• erflik
• geërf
• geneties
• ingeskape
• ingeteel
• inherent
• instinktief
• intrinsiek
• natuurlik
• oorgeërf
Antoniem:
• aangeleerd
• verworwe
Afgelei:
• ingeborenheid
Vertaling:
Engels: inborn, innate, native
Nederlands: ingeboren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 12:41:42 UTC 2025
|