| rooskleurig [boodskap #147607] |
Do., 27 Februarie 2025 18:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rooskleurig
Afbreking: roos•kleu•rig
Samestelling: roos + kleur + -ig
Byvoeglike naamwoord: rooskleurig
Vergrotende trap: rooskleuriger
Oortreffende trap: rooskleurigste
Attributief: rooskleurige
Partitief: rooskleuriges
Betekenis:
• Met die rooierige kleur van 'n roos.
• Met 'n gunstig vooruitsig.
Gebruik:
• Die kind het rooskleurige wange.
• Die toekoms lyk rooskleurig.
Sinoniem:
• pienk
• rosig
• belowend
• gunstig
• positief
• wonderlik
Vertaling:
Engels: rose-coloured, rose-tinted; rosy, bright
Nederlands: rooskleurig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|