Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welverdiend
welverdiend [boodskap #147602] Do., 27 Februarie 2025 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welverdiend
Afbreking: wel•ver•diend
Samestelling: wel + verdien + -d


Byvoeglike naamwoord: welverdiend
Attributief: welverdiende

Betekenis:
• Wat iemand ten volle toekom.

Gebruik:
• Ons het hard gewerk en die ruskans was welverdiend.
• By sy afskeid kry hy 'n welverdiende applous.

Vertaling:
Engels: well deserved, well earned, well merited
Nederlands: welverdiend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolkeloos
Volgende onderwerp: viervoetig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 22:30:55 UTC 2025