Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roesvry
- roesvry [boodskap #147589] So., 23 Februarie 2025 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roesvry
Afbreking: roes•vry
Samestelling: roes + vry


Byvoeglike naamwoord: roesvry
Attributief: roesvrye

Betekenis:
• Wat vry is van roes, of wat bestand is teen roes.

Gebruik:
• Die monument is van graniet en roesvry staal vervaardig.

Sinoniem:
• edel
• korrosiebestand
• vlekvry

Vertaling:
Engels: rust free, rustproof, non-corrosive
Nederlands: roestvrij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roeswerend
Volgende onderwerp: pasteikors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:04:44 UTC 2025