Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorveeg
- oorveeg [boodskap #147574] Sa., 22 Februarie 2025 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorveeg
Afbreking: oor•veeg
Samestelling: oor + veeg


Selfstandige naamwoord: oorveeg
Meervoud: oorveë

Betekenis:
• 'n Harde klap teen die oor of kop.

Gebruik:
• Die ma het haar seun net daar 'n oorveeg gegee en hom huis toe gejaag.

Sinoniem:
• klap
• oorkonkel (verouderd)
• opstopper

Vertaling:
Engels: a box on the ear, cuff on the ear
Nederlands: oorveeg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalkoentoon
Volgende onderwerp: agt-en-neëntigste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:04:47 UTC 2025