Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ewewel
- ewewel [boodskap #147570] Sa., 22 Februarie 2025 08:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ewewel
Afbreking: e•we•wel
Samestelling: ewe + wel


Bywoord: ewewel

Betekenis:
• Gee 'n beperking of teenstelling aan.

Gebruik:
• Die sake het ewewel nie verloop soos ons dit verwag het nie.

Wisselvorm:
• ewenwel

Sinoniem:
• darem
• desnietemin
• egter
• nietemin
• netsowel
• nieteenstaande
• nogtans
• tog

Vertaling:
Engels: even so, however, nevertheless
Nederlands: evenwel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afsteek
Volgende onderwerp: sagteband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:27:59 UTC 2025