Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magou
- magou [boodskap #147568] Sa., 22 Februarie 2025 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magou
Afbreking: ma•gou


Selfstandige naamwoord: magou
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Tradisionele bier van suurpap (wat van mieliemeel en suurdeeg gemaak word).

Gebruik:
Magou het 'n lae alkoholgehalte en groot hoeveelhede daarvan kan op 'n slag gedrink word.

Wisselvorm:
• mageu

Vertaling:
Engels: beer from sour porridge
Nederlands: bier van zuurpap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurpap
Volgende onderwerp: afsteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:49:45 UTC 2025