Tuis » Taal » Woordeboek » suurpap
suurpap [boodskap #147567] |
Sa., 22 Februarie 2025 07:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21430 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suurpap
Afbreking: suur•pap
Samestelling: suur + pap
Selfstandige naamwoord: suurpap
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gefermenteerde pap van mieliemeel en suurdeeg (of 'n ander gismiddel).
Gebruik:
• Vanaand eet ons hoenderpote met marog en suurpap.
• Uit watter drein het jou ma jou met 'n stuk suurpap gelok?
Verwant:
• magou
Vertaling:
Engels: sour porridge
Nederlands: zuurpap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:04:38 UTC 2025
|