Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taaltoffie
- taaltoffie [boodskap #147550] Sa., 15 Februarie 2025 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21436
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taaltoffie
Afbreking: taal•tof•fie
Samestelling: taal + toffie


Selfstandige naamwoord: taaltoffie
Meervoud: taaltoffies

Betekenis:
• 'n Konsep in 'n taal wat dikwels verkeerd verstaan of gebruik word.

Gebruik:
• Selfs die kundiges slaan 'n taaltoffie na as daar enige twyfel bestaan.
• 'n Taaltoffie is daardie iets in ons taal waaraan jy so rukkie moet kou voor jy seker is jy gebruik dit reg.

Vertaling:
Engels: language toffee
Nederlands: taaltoffee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sigblad
Volgende onderwerp: wille
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 09 05:17:43 UTC 2025