Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kuber-
- kuber- [boodskap #147548] Sa., 15 Februarie 2025 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kuber-
Afbreking: ku•ber-


Voorvoegsel: kuber-

Betekenis:
• Wat verband hou met die internet, of rekenaars in die algemeen.

Gebruik:
• Die voorvoegsel kuber- kom voor in woorde soos kuberaanval, kubermisdaad, kuberkol, kuberruimte en kuberveiligheid.

Vertaling:
Engels: cyber-
Nederlands: cyber-

Nota:
• Afgelei van die Griekse κυβερ 'kubernaō' (ek stuur).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kuberkol
Volgende onderwerp: sigblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Apr. 07 14:27:59 UTC 2025