| onteiening [boodskap #147542] |
Vr., 14 Februarie 2025 12:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onteiening
Afbreking: ont•ei•e•ning
Samestelling: onteien + -ing
Selfstandige naamwoord: onteiening
Meervoud: onteienings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van onteien (om iemand van sy eiendom te ontneem).
Gebruik:
• Die onteiening van eiendom sonder vergoeding is totaal onaanvaarbaar.
Sinoniem:
• aanmatiging
• beslaglegging
• ekspropriasie
• inbeslagneming
• konfiskasie
• nasionalisasie
• nasionalisering
• ontneming
• sekwestrasie
• toeëiening
• verbeuring
• verbeurdverklaring
• vervreemding
Hiponiem:
• grondonteiening
• plaasonteienings
Afgelei:
• onteieningsbeleid
• onteieningsbevel
• onteieningsbevoegdheid
• onteieningsmagte
• onteieningsproses
• Onteieningswet
Vertaling:
Engels: expropriating
Nederlands: onteigening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|