Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goddelik
- goddelik [boodskap #147534] Di., 11 Februarie 2025 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21527
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goddelik
Afbreking: god•de•lik
Samestelling: god + -elik


Byvoeglike naamwoord: goddelik
Vergrotende trap: goddeliker
Oortreffende trap: goddelikste
Attributief: goddelike
Partitief: goddeliks

Betekenis:
• Wat met God, of 'n god, verband hou.

Gebruik:
• Die Bybel is goddelik geïnspireer.
• Sy goddelike krag het ons immers reeds alles gegee wat ons nodig het vir 'n godvresende lewe. [2 Petrus 1:3]

Sinoniem:
• bo-aards
• bomenslik
• bonatuurlik
• ekstaties
• hemels
• heilig
• messiaans
• subliem
• teologies

Antoniem:
• menslik

Afgelei:
• goddelikheid
• vergoddelik

Vertaling:
Engels: divine
Nederlands: goddelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: draderig
Volgende onderwerp: elementêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Apr. 27 15:39:12 UTC 2025