Tuis » Taal » Woordeboek » middeljarig
middeljarig [boodskap #147520] |
So., 09 Februarie 2025 09:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21443 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middeljarig
Afbreking: mid•del•ja•rig
Samestelling: middel + jaar + -ig
Byvoeglike naamwoord: middeljarig
Attributief: middeljarige
Betekenis:
• Wat nie meer jonk is nie, maar ook nog nie oud nie (min of meer tussen 40 en 60 jaar oud).
Gebruik:
• Twee middeljarige mans is in verband met die misdaad gearresteer.
Afgelei:
• middeljarigheid
Vertaling:
Engels: middle-aged
Nederlands: middelbare leeftijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 11:57:41 UTC 2025
|