Tuis » Taal » Woordeboek » middelmatig
middelmatig [boodskap #147519] |
So., 09 Februarie 2025 09:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21443 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middelmatig
Afbreking: mid•del•ma•tig
Samestelling: middel + maat + -ig
Byvoeglike naamwoord: middelmatig
Vergrotende trap: middelmatiger
Oortreffende trap: middelmatigste
Attributief: middelmatige
Partitief: middelmatigs
Betekenis:
• Halfpad tussen twee uiterstes.
• Nie besonder goed of besonder sleg nie.
Gebruik:
• Die waatlemoene is van middelmatige grootte.
• Die motor is mooi, maar sy werkverrigting is middelmatig.
Sinoniem:
• aanvaarbaar
• doodgewoon
• gangbaar
• gemiddeld
• medium
• middelbaar
• middelslag
• ordinêr
• skaflik
Afgelei:
• middelmatigheid
Vertaling:
Engels: medium, average; mediocre, so-so
Nederlands: middelmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 12 11:57:41 UTC 2025
|