Tuis » Taal » Woordeboek » molesteer
molesteer [boodskap #147518] |
Sa., 08 Februarie 2025 20:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21432 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
molesteer
Afbreking: mo•les•teer
Werkwoord: molesteer
Verlede tyd: het gemolesteer
Betekenis:
• Om iemand (veral seksueel) lastig te val of aan te rand.
• Om iemand op ongevraagde wyse te pla en lastig te val.
Gebruik:
• Een uit elke vier meisies en een uit elke nege seuns word seksueel gemolesteer voordat hulle volwassenheid bereik.
• Die bendes molesteer die mense op straat.
Sinoniem:
• aanrand
• aanval
• belaster
• beswadder
• betas
• hinder
• kwel
• misbruik
• mishandel
• skend
• pla
• treiter
• verkrag
• verontreg
Afgelei:
• molestasie
• molesteerder
• molesteerdery
• molestering
Vertaling:
Engels: to molest; to annoy, trouble
Nederlands: molesteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 14:04:44 UTC 2025
|