Tuis » Taal » Woordeboek » medisinaal
medisinaal [boodskap #147515] |
Sa., 08 Februarie 2025 16:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
medisinaal
Afbreking: me•di•si•naal
Samestelling: medisyne + -aal
Byvoeglike naamwoord: medisinaal
Attributief: medisinale
Betekenis:
• Wat genesende eienskappe het.
Gebruik:
• Die boom se bas en wortels word medisinaal aangewend.
• Die plant het medisinale waarde.
Sinoniem:
• genesend
• geneeskragtig
• geneeskundig
• gesondmakend
• helend
Vertaling:
Engels: medicinal
Nederlands: medicinaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 05:17:47 UTC 2025
|