Tuis » Taal » Woordeboek » kapmantel
kapmantel [boodskap #147514] |
Sa., 08 Februarie 2025 15:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21432 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kapmantel
Afbreking: kap•man•tel
Samestelling: kap + mantel
Selfstandige naamwoord: kapmantel
Meervoud: kapmantels
Betekenis:
• 'n Mantel met 'n kappie (hoedjie).
Gebruik:
• 'n Lang kapmantel sonder moue word 'n huik genoem.
Vertaling:
Engels: hooded cloak
Nederlands: kapmantel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 14:04:50 UTC 2025
|