| eksie-perfeksie [boodskap #147510] |
Sa., 08 Februarie 2025 11:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksie-perfeksie
Afbreking: ek•sie-per•fek•sie
Byvoeglike naamwoord: eksie-perfeksie
Attributief: eksie-perfeksie
Betekenis:
• Uiters noukeurig; baie presies.
• Sonder foute; naby aan volmaak.
Gebruik:
• Alles moet eksie-perfeksie bymekaar pas.
• Jy is eksie-perfeksie net soos jy is.
Sinoniem:
• noukeurig
• presies
• volmaak
Vertaling:
Engels: perfect
Nederlands: perfect, fantastisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|